Rongo

Rongo
Soort god  Polinesies
God van verwerkte kos
Simbool kūmara (patat), taro
Ouers Rangi en Papa
Sibbes Tu
Tane
Tangaroa
Tawhirimatea
Die gewas taro.

Rongo was ’n belangrike god in die Maori-mitologie – hy was die god van verwerkte kos, veral die kūmara (patat), ’n belangrike gewas. Ander kossoorte wat tradisioneel deur die Maori verbou is, is taro, jamswortel en kalbasse. Vanweë hul tropiese oorsprong was die meeste van dié plante moeilik om te groei behalwe in die verre noorde van Nieu-Seeland, vandaar Rongo se belangrikheid.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search